• Banner Image

WELKOM BY VICTORY LIFE CHRISTIAN CHURCH

Joh 4:16

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe
niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Oor ons

Menorah Icon

Verwelkom Elke Oggend Met 'n Glimlag
Kyk op na die nuwe dag as 'n spesiale geskenk van jou Skepper, nog 'n gulde geleentheid om te voltooi wat jy nie in staat was om gister te kon doen nie.

Kinderkerk
Ons begeerte is dat die ouers en kinders saam sing in die gemeente as ‘n familie. Na afloop van die lofprysing en aanbidding gaan ons kinders saam met ons kinderkerkspan na die eetsaal langsaan beweeg. Bywoning van die kinderkerk is nie verpligtend nie, die kinders is welkom om tydens die erediens by hul ouers te bly sit.

Aktiwiteite:

  • Lofsang
  • Bybellesse en Bybelvasvrae
  • Poppekas
  • Ons leer hulle bid en hulle bid ook vir mekaar
  • Dvd’s
  • Speletjies
  • Daar sal koeldrank en broodjies vir die kinders beskikbaar wees.

Bybelskool
Kom deel saam en kry 'n beter kennis van die Bybel en 'n dieper begrip bekom van God die Vader, Seun en Heilige Gees. Inligting en inskrywingsessie is in die voorportaal by die toonbank beskikbaar.

Agter die kansel

Leer meer oor ons pastore en wat hulle dink en glo van God en die kerk,
sien hieronder 'n photo van elkeen en hulle boodskap.
Pastor Image

Gerhard Steyn

Gerhard is baie liefdevolle pastoor, passievol oor die saak van Christus, en jubel om te sien hoe mense kom in verhouding met Jesus. Hy streef om te sien dat die kerk so barmhartige is dat dit mense wat in onmoontlike situasies is 'n liefdevolle en vriendelike sirkel van hoop te vind en waar antwoorde kom en die aanvaarding gegee word en met liefde en God se woord, hulp en waarde te verskaf en hulself en mekaar te verstaan in Jesus.

Anton van Niekerk

Anton is baie passievol en vasbeslote om die werk te doen van God. Hy is ook een van victory life christian church se pastore en leer die kerk dat die bybel God se Woord is asook dat dit akkuraat is en van toepassing is op ons daaglikse lewe. Anton leer almal om te glo dat God genees en ons transformeer sodat ons gesond en geseënde lewens lewe en om ander te help om meer effektief te kan leef volgens die woord van God.

Pastor Image

Komende gebeure

Wil u graag weet wanneer die kerk se diens is en tema of selfs 'n funksie, bid uur of uitryk
alles sal u hieronder vind met die datum, tyd en tilte.

1 of 1

Foto's

Wil u graag sien hoe ons kerk lyk voor u besoek of selfs die funksies wat gehou word by
die kerk, druk net op die kategorie wat jy wil sien en blaai deur ons foto's

Liefdadigheid

Hieonder is daar meer inligting oor Huis Jisreël vir kinders en ook die
bank besonderhede as u 'n donasie wil maak aan die huis.
Charity Icon

Huis Jisreël

Huis Jisreël is 'n kinder huis vir wees kinders en ons by victory life christian church probeer om n'n glimlag op elke kind van die huis te sit deur om kos, doeke, kleure, speelgoed of enige behoefde wat 'n kind nodig het te verskaf. Ons vra of julle 'n donasie sal maak aan die huis of enige van die bogenoemde kerk te te bring laat ons aanhou 'n glimlag op hulle gesig te kan sit.

Huis Jisreël Bankbesonderhede

Rekening Naam: Jisreël House of Safety
Bank: First National Bank
Tak: Zambezi Weg
Takkode: 230-145
Rekening Nommer: 62277712488

kerk Kontakte

Will jy graag meer weet oor die kerk of dalk net 'n sekere afdelings
sien hieronder wie om te kontak met hulle selfoonnommer of e-pos.

Preke

Het jy die week se preek gemis luister hom hieronder deur om net te
druk op die prent se preek wat jy wil luister en geniet.
Earphones Icon Druk op prent om te luister
Oggend - Die dak in ons lewe
Earphones Icon Druk op prent om te luister
Oggend - Heilige Gees
Earphones Icon Druk op prent om te luister
Aand - 5 Stede
Earphones Icon Druk op prent om te luister
Aand - Wat kelder die buitengewone

Kontak Ons

Vind ons kontak besonderhede hier onder saam die kerk se bank besonderhede
sien ook ons sosiale bladsye op facbook, twitter en youtube.

Kerk Sosiale Netwerke


Etiam in tincidunt libero, id portaquisque venenatis tortor quis convallis consectetur quisque.

Facebook Icon twitter Icon Youtube Icon

Kerk Bank Besonderhede


Rekening Naam:
Victory Life Christian Church
Bank:
Nedbank
Tak:
Montana
Takkode:
155-345
Rekening Nommer:
1553087771

Waar jy ons kan vind

Church Icon 83 Rosemary Ave,
Pretoria, Gauteng
Phone Icon 012 567 2801
Message Icon 15821, Sinoville,
Pretoria, 0159

VIND ONS OP PADKAART

cialis ohne rezept cialis bestellen kamagra oral jelly viagra kaufen kamagra 100mg levitra preis cialis generika levitra 20 mg levitra 20mg viagra generika lovegra kaufen kamagra bestellen viagra generika online viagra bestellen viagra kaufen